Ons is ‘n Afrikaanse musiekgroep wat uit die hart uit musiek maak in die kontemporere, rock,reggae, folk en alternatiewe genres. Ons is ‘n vier-lid band wat drie stemme, kitaar, bass, elektrierse kitaar en dromme insluit. Ons dra ‘n boodskap van liefde en samesein voort in ons musiek en ons glo dat musiek een van die beste maniere is om dit uit te leef en te deel met ander.
Ons musiek word regoor Suid Afrika, en vele ander dele van die wêreld geniet op digitale platforms asook verskeie radiostasies soos RSG, Jakaranda FM en vele meer. Ons het al die #1 posisie behaal op die Afrikaanse top 40 deur Reputasie (Afrikaanse charting maatskappy) en was ook al vele kere te sien op KykNet en Via TV op DSTV.
InniBos Aardklop ParkAcoustics(PTA) Some Sundays Mieliepop festival Matriekbaai Amfi Hart (Hartenbos) Some Sundays(STB) Bok Radio Biltongfees Jan BlohmTeater Die Boer Musiekindaba Fokof Bar Aandklas(STB ) Sowaar Bar Dozi’s Back 2 The Roots Hermanus Whale Festival
MET WIE HET ONSAL GESPEEL?
Spoegwolf Riaan benade Refentse Francois Van Coke Glaskas Bernice West Jo Black Dozi Jan Blohm Juan Boucher Elandre Ray Dylan Fokofpolisiekar Brendan Peyper Theuns Jordaan